KZN klop Blou Bulle Onder-19, o.21 wen maklik
05 October 2012

Die Vodacom Blou Bulle het Vrydag op Loftus Versfeld met 'n skepdoel in die doodsnikke teen KZN vasgeval. Die besoekers het die wedstryd in Absa se Onder-19 Provinsiale Kampioenskap met 37-36 gewen.

Beide spanne het vyf keer gaan druk.

Die besoekers was rustyd met 31-14 voor na 'n driekuns deur hulle buitesenter, Kyle Fisher, in die eerste 30 minute van die helfte.

Die Vodacom Blou Bulle is steeds bo-aan die punteleer, maar kan Saterdag deur die DHL WP verbygesteek word.

Die WP speel teen Vrystaat in Kaapstad.

Die o.21-span het hulle wedstryd teen die Haaie maklik gewen. Die tuisspan was met 61-17 baas en het hulle plek bo-aan die puntelys van Absa se reeks behou. Courtnall Skosan het twee keer gaan druk.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
27
21. Funny stuff daar van jou kant af Jimi. Mnr BB23 kan jy asb d regte score opsit. Jimi was daar nog teeth by sharkies? Not to worry, netnou speel die regte boys. Go Sharkies, go go go....
Posted by Monster Sharkie on 06 October 2012 05:23
26
Waar de hel kry ons daai onder 21 span???,,,ons o21 speel nou almal Currie beker rugby.., en het die w.p 26-13 geklop!!!!....Ek dink die Bulle se toekoms lyk baie goed,
Posted by westerman on 05 October 2012 21:45
25
sover goed bulle wat my net pla is ons oor heers die game met soveel bal druk ons net een drie gelukkig verdedig ons goed en ons diseplinne lyk goed nou vir die 2de helfde go blou bulle
Posted by kzn bul on 05 October 2012 19:55
24
Well done, under 19's,verloor teen die Sharks!!! Hahaha, dit raak belaglik. Ons koop die beste skoolspelers in die land en dan verloor hulle teen die Sharks se makeshift span. Maar almal dink mos daar is niks fout met die afrigting en die outdated spelpatroon wat alle Bulspanne speel nie. Die ergste van alles is ons bestuur is ook blind!!
Posted by Loftus123 on 05 October 2012 19:29
23
Magtag. maar dis bloubefoeterd beter!
Posted by bloukaap2 on 05 October 2012 18:36
22
DANKIE BB23 AAN DIE BLOU BUL ONDER-21 SPAN GELUK MET JUL WEN JUL MAAK N MAN TROTS OM N BUL TE WEES GENIET DIE WEN
Posted by kzn bul on 05 October 2012 18:21
21
BB23, kan jy sien of die Sharkies enige tanne oor het?
Posted by Jimmy on 05 October 2012 18:20
20
BB 61
Sharks 17

Einde
Posted by BB23 on 05 October 2012 18:19
19
BB 61

Sharks 10

2 min oor
Posted by BB23 on 05 October 2012 18:15
18
BB 61

Sharks 10

2 min oor
Posted by BB23 on 05 October 2012 18:15
17
BB 58

Sharks 10

8 min oor
Posted by BB23 on 05 October 2012 18:08
16
BB 51

Sharks 10

13 min oor! Bulle oorheers nou!
Posted by BB23 on 05 October 2012 18:04
15
BB23 HOEVEEL MIN IS OOR ASB

Posted by kzn bul on 05 October 2012 17:57
14
BB 37
Sharks 10

Na 61 min
Posted by BB23 on 05 October 2012 17:56
13
O/21
Blou Bulle 30
Sharks 10
Posted by BB23 on 05 October 2012 17:38
12
O/21
Blou Bulle 27
Sharks 10
Posted by BB23 on 05 October 2012 17:35
11
Halftyd
Posted by BB23 on 05 October 2012 17:22
10
Dit lyk beter Bulle.
Posted by Jimmy on 05 October 2012 17:16
9
O/21
Blou Bulle 24
Sharks 10

na 33 min
Posted by BB23 on 05 October 2012 17:13
8
O/21
Blou Bulle 17
Sharks 10

Na 31 min
Posted by BB23 on 05 October 2012 17:10
7
O/21
Blou Bulle 0
Sharks 7

Posted by BB23 on 05 October 2012 16:50
6
@4 dankie ou maat ons het dit nodig,mag julle die cheethas klop wat die Lions so veraai het
Posted by Anti Province on 05 October 2012 16:46
5
@ 4 dankie jul het ook n grote more hoop jou span doen ons n guns en klop die vrystaat sterkte vir jou ook
Posted by kzn bul on 05 October 2012 16:44
4
'n Wen is 'n wen KZN Bul. Good luck vir vanaand. Boels span lyk goed. Arno Botha is gevoelige slag dalk. Maar andersins gaan dit tight game wees. Hoop net nie d skeidsregters maak verkeerde TMO beslissings wat dalk d uitslag vd wedstryd bepaal nie. Goode luck...
Posted by Monster Sharkie on 05 October 2012 16:34
3
Raak nou gatvol vir verloor.
Posted by bloukaap2 on 05 October 2012 16:32
2
aan die bulle o-19 span julle het mooi terug geveg nadat jul ver agter was, jul gaan nog voorentoe n helse goeie span wees ons bloei saam julle moet jul nie steer aan monster sharkie nie sy naam se als
Posted by kzn bul on 05 October 2012 16:26
1
mooi sharkies, revenge bulls vir vroeer in d seisoen
Posted by Monster Sharkie on 05 October 2012 16:21
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Sharks and Bulls from Kings Park.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK