Win tickets for the Vodacom Blue Bulls v Western Province clash
01 October 2012
Vodacom Blue Bulls supporters are invited to take part in a quiz in order to stand a chance to win four main stand tickets to Friday’s Absa Currie Cup match between the Vodacom Blue Bulls and DHL Western Province at Loftus Versfeld.
The prize is for tickets to the match only and winners are responsible for their own transport and accommodation.
The winner will be announced after 16h00 on Wednesday.
Click here for quiz
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
5
|
@2 n Wen Vrydagaand tten WP is ononderhandlebaar. Onthou ons bokke kom terug teen die Leeus so ons kan vir Flip ,Juandre, JP en Zane terug kry so ons het n baie beter kans teen die Leeus as wat ons dink. Hulle kry nou wel vir Jantjies, Taute en Celliers terug. Wat Goosen Saterdag bewys het is dat losskakel die een posisie is wat enige game plan kan laat werk en enige talent aan sy buite kant tot hule reg kom. Dit is die Bulls se probleem in Fouche het ons nie so n speler het nie maar Pine hou hom aan kies. Lionel Cronje of Morne (as is hy van vorm ) is beter.
Posted by Pieter Blou on 01 October 2012 15:19
|
|
4
|
Ek wou nou inskryf vir hierdie quiz, maar toe lees ek die volgende by terms and conditions:
"•You must be able to attend the match between the Vodacom Blue Bulls and the MTN Lions at Loftus Versfeld on Saturday, 26 March."
Oepsie Bulle oepsie ......
Posted by Bul Se Ma on 01 October 2012 14:16
|
|
3
|
lees in beeld dat pine vir morne wil speel op loskakel, is dit n erkening dat hy gefouteer het om so lank met fouche aan te hou? ek dink nie hm sal hom vrystel nie, indien nie hoop ek pine speel vir cronje. op di stadium kan ek nie wag dat di seisoen klaar is nie sodat die bbru hul huis in orde kan kry vir volgende jaar.
Posted by kzn bul on 01 October 2012 11:10
|
|
2
|
My hart is maar lekker seer oor die Bulle. Goossen het nog skaars gespeel die laaste paar maande maar Saterdag gewys goeie voete op die grond is beter as een op die grond en een in die lug.
Ons kan hom maar net sowel 'n kans gee want dis Vrydagaand werklik "do or die" en dan wag die Leeus 'n week later. Ek moet erken die Leeus se S 15 span se kern maak met hulle ondervinding amok in die CC. En dit maak dinge maar moeilik vir ons.
Pine gaan seker weer iewers kwytraak dat 'n wen ononderhandelbaar is Vrydagaand. Wanneer was dit ooit onderhandelbaar om te verloor???????
Ek hoop HM stel vir JP en Juandre vry. Morne moet nog vakansie gaan hou. Daar is geen sin om vir dielaastye game waar die ouens nie eers die match -22 maak, hulle nie vry te stel nie!
'n Wen Vrydagaand sal darem baie help om 'n rubbish seisoen bietjie beter te maak.
Posted by bloubefoeterd on 01 October 2012 10:39
|
|
1
|
My hart is maar lekker seer oor die Bulle. Goossen het nog skaars gespeel die laaste paar maande maar Saterdag gewys goeie voete op die grond is beter as een op die grond en een in die lug.
Ons kan hom maar net sowel 'n kans gee want dis Vrydagaand werklik "do or die" en dan wag die Leeus 'n week later. Ek moet erken die Leeus se S 15 span se kern maak met hulle ondervinding amok in die CC. En dit maak dinge maar moeilik vir ons.
Pine gaan seker weer iewers kwytraak dat 'n wen ononderhandelbaar is Vrydagaand. Wanneer was dit ooit onderhandelbaar om te verloor???????
Ek hoop HM stel vir JP en Juandre vry. Morne moet nog vakansie gaan hou. Daar is geen sin om vir dielaastye game waar die ouens nie eers die match -22 maak, hulle nie vry te stel nie!
'n W
Posted by bloubefoeterd on 01 October 2012 10:38
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 20 Mei |
Pieter de Haas |
| 20 Mei |
Louiz Holtzhausen |
| 20 Mei |
|
| 21 Mei |
Henry Rheeders |
| 22 Mei |
Barries Barnard |
| 23 Mei |
Jean du Randt |
| 23 Mei |
Pierre Edwards |
| 23 Mei |
Rassie J van Vuuren |
| 24 Mei |
Draadkar de Lange |
| 25 Mei |
Japie Barnard |
| 26 Mei |
Hennie Jacobs |
| 27 Mei |
Johan Reyneke |
| 27 Mei |
Gert Smit |
| 27 Mei |
Dylan van Bylevelt |
| 28 Mei |
Luther Bakkes |
| 28 Mei |
Johan Marais |
| 28 Mei |
Devin Oosthuizen |
| 28 Mei |
Jean Pieters |
| 29 Mei |
Heini Adams |
| 29 Mei |
Wium Arlow |
| 29 Mei |
Fanie Lombard |
| 31 Mei |
Peet Arnold |
| 31 Mei |
Anton Leonard |
| 31 Mei |
Jacques Schutte |
| 31 Mei |
Alan Zondagh |