Blue Bulls juniors beat Leopards in Potch
28 September 2012

The Vodacom Blue Bulls Under-19 side won their match against the Leopards in Potchefstroom on Friday. The visitors won 29-12 to go back top of the Absa Under-19 Championship. They had a 17-0 lead at the break.

Scorers:

Blue Bulls - Tries: Ruan Steenkamp, Ruwellyn Isbell, Justin Forwood, Carlo Engelbrecht. Conversions: Jacques Rossouw (3). Penalty. Jacques Rossouw.

The Vodacom Blue Bulls Under-21 snatched a dramatic 33-27 win over the Leopards in Potchefstroom. Tries by Jean Cook and Courtnall Skosan in the last five minutes secured the win and a bonus point to propel the Blue Bulls back to the top of the Absa Under-21 Championship log.

Scorers:

Blue Bulls - Tries: Christopher Bosch, Courtnall Skosan (2), Jean Cook, Jaco Visagie. Conversion: Tian Schoeman. Penalties: Schoeman (2).

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
20
Mooi gestel Bully Beef. Geluk aan njou.
Posted by Bluedog on 29 September 2012 15:55
19
Klap jouself teen die kop Lofus123, jy is net so f%&*#d up soos Bluedog.
Posted by Bully Beef on 29 September 2012 00:31
18
Op die vorige draad: Bul van die Kaap: Bluedog kyk nie games nie want hy is met die helm gebore.
Posted by Bully Beef on 29 September 2012 00:28
17
In vanaand se weer moes die Bulle floreer het met hulle skop georienteerde/outdated wedstrydplan. Maar inteendeel, wen die Sharks die skopstryd toe loshande. Daar is nie n kaptein op die veld nie - hoekom het ons nie vir die skepskop gegaan toe ons op hulle doellyn was 3 minute voor die einde nie? Nee, ons gaan toe vir die drie!!! Bloubul bestuur, julle het vroeer gepraat van die Bulle wil die Manchester United raak van wereld rugby... Wel, Manchester United se bestuur is nie bang om moeilike en harde besluite te maak nie. Hulle doen dit net. En dit is hoekom hulle die beste is. Nou ja, nog n seisoen het sy agterent gesien. Ek het nie trofees verwag nie, maar wel n verbetering,n stap in die regte rigting,verwag. Nou is ek maar net uiters bekommerd, teleurgesteld, frustreerd en gatvol vir verloor. O ja, kan die Bloubul bestuur ook sien dat goeie spelers, wat deur die Bulle gekoop word van ander provinsies, ewe skielik swak spelers raak sodra hulle blootgestel word aan ons afrigters en hulle spelpatroon? Peter Dixon sal onthou word as n 36?jarige speler wat n 21 jarige laaitie,wat op die grond le, in die gesig geskop het en na die tyd probeer maak asof hy verkeerdelik van die veld af gestuur is - pateties.
Posted by Loftus123 on 28 September 2012 23:53
16
Die toewyding wat die spelers getoon het was myle der myle beter as vorige weke!

'n Verloor is nooit lekker, maar op so vertoning kan positief voortgebou word. Die afrigtingspan sal hard moet werk om aan die span se besluitneming, want dit is een aspek van die spel wat met korrekte afrigting aangespreek kan en moet word!
Posted by Kwagga3 on 28 September 2012 21:08
15
@10. Stem, Jano takties nie goed en heeltemal te stadig om bal uit te kry. Maar nou ja, dit lyk tog beter, meer passie darem die keer. Hoop maar tussen die Griekwas en Cheethas hul val ook vas. Soos ek se 5de plek en niks meer...
Posted by DIE BLOU BAAS on 28 September 2012 21:00
14
Ek kritiseer ook niemand nie ons het baie beter gelyk maar heelwat skaaf werk nog nodig
Posted by Nitronic on 28 September 2012 20:57
13
#9 Jammer moet natuurlik wees:

Bulle het better gelyk.
Posted by Kwagga3 on 28 September 2012 20:57
12
@9 kwagga ja stem ons besluitneming is nog die hele jaar S15 en CC uiters swak, ons speel partykeer baie dom (Potgieter se skouer op Daniel) wat basies ons die wedstryd gekos het.
Posted by Nitronic on 28 September 2012 20:56
11
Ai! Amper Bulle! Die wil en trots lyk beter, hou so aan! Onder die omstandighede sal ek se nie sleg nie. Kom ons hoop ons kan bou op die spel vir ons vlg 3 games. Maar realiteit...5de plek. Ek sal dit vat eerder as religasie.
Posted by DIE BLOU BAAS on 28 September 2012 20:55
10
Vermaak was takties swak vanaand, sy skoppe was elke keer te ver en te diep.
Posted by Nitronic on 28 September 2012 20:54
9
Geluk Haaie.

Bulle het better geluk.

Ongelukkig skort daar iets met ons besluitneming.
Posted by Kwagga3 on 28 September 2012 20:54
8
So nou ja, ons het moedig probeer. Paar dinge wat ek wil opbring:

1) Verloor teen Sharks nadat hulle met 10 min met 14 spelers speel
2) Sharks druk 2 driee ons GEEN!
3) Wat is die doel van up en unders maar niemand jaag die bal nie? Hulle hoop maar die sharks kan nie vang nie
4) Vermaak miss tackle, Stander miss tackle Daniel druk n drie
5) 2:30 min oor Vermaak skop die bal weg
6) Fouche het n beter wedstryd gehad, maar nog nie goed genoeg nie
7) Ons agterlyn hardloop soos n o/13 spannetjie die heeltyd kantlyn toe
Posted by Nitronic on 28 September 2012 20:52
7
ons moet nou n drie of 2 some where uitkrap
Posted by Nitronic on 28 September 2012 20:13
6
ons moet nou n drie of 2 some where uitkrap
Posted by Nitronic on 28 September 2012 20:13
5
ons vaar glad nie sleg nie, kom aan bulle hou so aan!
Posted by Nitronic on 28 September 2012 19:47
4
Wynie het n foto op facebook gesit, lyk soos n monsoon in Durban, sterkte BULLE !
Posted by Bl@de Runner on 28 September 2012 18:26
3
Nou ja, ek is n WEEK AGTER ...............

BLOU BULLE 29 - 27 sharks
Posted by Bl@de Runner on 28 September 2012 18:25
2
My Telling vir vanaand

BLOU BULLE 29 - 27 cheatas
Posted by Bl@de Runner on 28 September 2012 18:22
1
Mooi so Bulletjies !!!!! TROTS OP JULLE !!!!
Posted by Bl@de Runner on 28 September 2012 18:21
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK