It’s lekker to win with the Boks and Jacaranda FM!
27 September 2012
Whether the Boks win or lose, come Monday morning, you could be R 15 000 richer.
Just keep your match ticket & tune in Rian & Ashley on the Complimentary Breakfast on Jacaranda FM on Monday morning from 7 AM.
Another way that Jacaranda FM is making it lekker to be here! #LTBH
 |
 |
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
17
|
Bla bla bla. Bla bla bla. Jy is 'n poephol my ou. Ja jy wat vir my kyk. Bla bla bla. Nee man jy weet niks van rugby nie. Bla bla bla. Ek is 'n blou bul en almal van julle isi of is julle? Nee man jou m#@r, jy gaan nie vir my kom slegse nie. Bla bla bla. Ek weet ek praat nou lekker stront maar dit is wat op die blog aangaan. Kan die bloggers nie maar hul kommentaar in vrede gee en ander mense respekteer nie. Net so terloops, ek het ook Boland proewe gespeel en het my hele skoolloopbaan slegs 1 wedstryd vir 'n B-span gespeel ( en dit was nadat ek teruggekom het van 'n besering). Wil ook net se dat ek ook so ietsie van rugby weet. Wens daai ou van Mosselbaai kan weer begin kommentaar gee want hy was die ou wat die meeste sense gepraat het. Hy het nie spelers en mede-bloggers aangeval en sleggese nie. As hy negatiewe kommentaar gelewer het was dit in konteks maar hy het nie persoonlik geraak nie. Bla bla bla. Bla bla bla.
Posted by Bul van die Kaap on 27 September 2012 20:45
|
|
16
|
Ek lewer nie baie kometaar op die blog nie, maar as ek die kommetaar dag vir dag lees is dit duidelik daar is n paar dinge wat uitsteek soos n seer vinger onder die bloggers. Ek is Carlton rugby gespeel in die laat tagtig vroee negitigs en daarna betrokke geraak by n senior klub met afrigting,so ek ken n bietjie rugby. Eerstens is dit nie goeie maniere om n speler of afrigter sleg te se nie, maar seer sekerlik moet julle eerlik met mekaar wees tov van spel an afrigting metodes.As speler uit vorm is,is hy die eerste een wat dit besef en hy sal net reg kom as hy sy selfvertroue herwin, maar dit gebeur nie noodwendig in die span waar hy speel nie, gewoonlik in n laer span. Die spelers en afrigters kry groot salarise om hulle werk te doen, daar geen verskooning om swak te speel nie.Daar is n verskil tussen eenvoudig net sleg te veloor,en as jy jou beste lewer en nog teen n beter span te verloor.As n persoon swak vertoon in sy werk omgewing gaan hy seer sekerlik n waarskuwing by sy senior kry wat ook miskien sy bonus kan beinvloed. As ek kyk na die bloggers lyk dit net vir my dat bl@de runner en nog n paar dink hulle is ware ondersteuners,die res soos hy se moo weer ondersteuners.Ek wil net vir jou se dat 2de beste is nie goed genoeg nie ,Jy onthou net die span wat gewen het nie die een wat 2de gekom het nie, so hou op om almal wat hulle opinie lig te kritiseer ,want as al die mooiweer ondersteuner pad gee sal, dink jy dat jy en jou mede ware ondersteuners sal die unie finasieel sterk hou.Almal hou van wenners en wenners kweek wenners. Moenie se dit is n jong span nie, want Griekwas het elke jaar n jong span en Wp het ons pak gegee met n jong span ,so daai argument dra nie water nie.As enige unie n super unie wil word soos die BB is moet hulle die beste afrigters en spelers kontrakteur. Ek persoonlik dink jy ly aan een of ander kompleks want jy lok argumente uit en dan as die bloggers jou aan vat dan is hulle mooiweer ondersteuners.Word groot man, en as jy eendag joe oe oop maak is jou koffie koud My bloed is blou al is ek volgens jou teorie n mooiweer ondersteuner
Posted by rooiblou on 27 September 2012 14:14
|
|
15
|
Go Bokke and Go Bulls!!
Posted by Nitronic on 27 September 2012 13:05
|
|
14
|
Rooibul stem saam met jou,Blade dink hy kan se wat hy wil--maar dit is eintlik ons lojale ondersteuners wat kritiek lewer omdat ons bekommerd is.Hy en nog n paar is mooiweers vriende want hulle hou van n span wat sukkel
Posted by Koningbull on 28 September 2012 10:19
|
|
13
|
BB23 kan julle nie asb weer die Blog se postings laat verskyn soos dit voorheen was nie.dankie
Posted by Koningbull on 28 September 2012 10:17
|
|
12
|
Nee nou is die blog deurmekaar. Nou is ek sommer voor die artikel (nou 13) wat so pas 12 was.
Posted by NETBLOU on 27 September 2012 16:10
|
|
11
|
@12 Rooiblou. Bravo. Dankie vir daai wyse woorde. Jy slaan dit op sy kop.
Posted by NETBLOU on 27 September 2012 16:07
|
|
10
|
@4, Stem Rooiblou. Hulle doen sucking up, of brown nosing soos dit genoem word. Ek het maar aangeneem hulle skimp vir free kaartjies of 'n goue sterretjie op die voorkop of iets. Miskien het hulle sielkundig nodig om te voel dat hulle Blou Bul Maatskappy se witbroodjies is, en dat BBM impressed is met hulle defending. Dis dalk 'n recognition ding. Ek los hulle maar dat hulle kan goed voel oor hulleself. Kry mos maar sulke mense ook wat heeltemal die dam onder die eend se dinges uit ruk.
Posted by Willie Blou on 27 September 2012 14:52
|
|
9
|
@10, Stem Rooiblou. Hulle doen 'sucking up', of 'brown nosing' soos dit genoem word. Ek het maar aangeneem hulle skimp vir free kaartjies of 'n goue sterretjie op die voorkop of iets. Miskien het hulle sielkundig nodig om te voel dat hulle Blou Bul Maatskappy se witbroodjies is, en dat BBM impressed is met hulle defending van hulle. Dis dalk 'n recognition ding. Ek los hulle maar dat hulle kan goed voel oor hulleself. Kry mos maar sulke mense ook wat heeltemal die dam onder die eend se dinges moet uit ruk.
Posted by Willie Blou on 27 September 2012 14:51
|
|
8
|
ek wonder waar was die kamstige "ware" ondersteuners toe die "mooiweers" ondersteuners hulle kommer uitgespreek het t.o.v die pakslae wat ons gekry het teen die Wp,Lions en Griquas
Posted by Nitronic on 27 September 2012 14:49
|
|
7
|
baie mooi gestel rooiblou
Posted by kzn bul on 27 September 2012 14:45
|
|
6
|
rooiblou baie mooi gestel
Posted by kzn bul on 27 September 2012 14:44
|
|
5
|
rooiblou baie mooi gestel
Posted by kzn bul on 27 September 2012 14:44
|
|
4
|
rooiblou baie mooi gestel
Posted by kzn bul on 27 September 2012 14:42
|
|
3
|
rooiblou baie mooi gestel
Posted by kzn bul on 27 September 2012 14:42
|
|
2
|
Ek het gisteraand weer die program van Naas gekyk. Snaaks dat ons nie van die mooiweer ondesteuners kan ontslae raak nie.
Posted by Bl@de Runner on 27 September 2012 12:55
|
|
1
|
Eerste soos die BULLE WEER sal wees!!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 27 September 2012 12:54
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 20 Mei |
Pieter de Haas |
| 20 Mei |
Louiz Holtzhausen |
| 20 Mei |
|
| 21 Mei |
Henry Rheeders |
| 22 Mei |
Barries Barnard |
| 23 Mei |
Jean du Randt |
| 23 Mei |
Pierre Edwards |
| 23 Mei |
Rassie J van Vuuren |
| 24 Mei |
Draadkar de Lange |
| 25 Mei |
Japie Barnard |
| 26 Mei |
Hennie Jacobs |
| 27 Mei |
Johan Reyneke |
| 27 Mei |
Gert Smit |
| 27 Mei |
Dylan van Bylevelt |
| 28 Mei |
Luther Bakkes |
| 28 Mei |
Johan Marais |
| 28 Mei |
Devin Oosthuizen |
| 28 Mei |
Jean Pieters |
| 29 Mei |
Heini Adams |
| 29 Mei |
Wium Arlow |
| 29 Mei |
Fanie Lombard |
| 31 Mei |
Peet Arnold |
| 31 Mei |
Anton Leonard |
| 31 Mei |
Jacques Schutte |
| 31 Mei |
Alan Zondagh |