Pienaar brings back Stander
25 September 2012

Pienaar brings back Stander

Vodacom Blue Bulls coach Pine Pienaar named CJ Stander at No 8 in a reshuffled loose trio combination for his side’s Absa Currie Cup match against The Sharks in Durban on Friday.

With Jacques Potgieter being recalled to the Springboks squad, Arno Botha moves from No 8 to seven in place of Potgieter, allowing Stander back into the starting line-up.

The rest of the side that beat the Free State Cheetahs last weekend will again do duty, with Lionel Cronjè bracketed with Louis Fouchè at flyhalf, with the latter an injury concern.

On the bench, Warwick Tecklenburg takes Stander’s place, while Tukkies flyhalf Willie du Plessis will be on standby, should he need to replace Cronjè on the bench.

Grant Hattingh has also being declared fit and will replace Cornell Hess on the bench.

Bjorn Basson will be given another week to regain full fitness.

The team to play The Sharks is: Jürgen Visser, Akona Ndungane, JJ Engelbrecht, Francois Venter, Sampie Mastriet, Louis Fouchè/Lionel Cronjè, Jano Vermaak, CJ Stander, Arno Botha, Dewald Potgieter (c), Franco Mostert, Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger, Willie Wepener, Mornè Mellett.
Replacements: Bongo Mbonambi, Frik Kirsten, Grant Hattingh, Warwick Tecklenburg, Ruan Snyman, Lionel Cronjè/Willie du Plessis, Ulrich Beyers.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
50
@44 danki
Posted by kzn bul on 25 September 2012 16:27
49
@44 danki
Posted by kzn bul on 25 September 2012 16:27
48
Goeie dag mense.

Ek sien van die bloggers kritiseer vir Francois Venter. Mense, gaan kyk bietjie na daai ou se werkverrigting. Hy soek gedurig werk en sy verdediging is baie goed. As hy 'n tackle slip is dit omdat hy ander ouens se kanale ook moet cover.
Volgens my doen hy baie goed en gaan net beter word met die ondervinding en wedstrydtyd wat hy opdoen.

Jan Serfontein sal nog sy kans kry, maar onthou hy was nog op skool laasjaar.
Posted by Blou seisoen on 25 September 2012 15:47
47
Nie dat ek enigsins vir Pine skerm nie, maar het julle dalk daaraan gedink dat die bestuur vir Serfontein beskerm en nie ryp wl druk nie?
Wat vir my perfek sin maak....
Hy sal sy beurt kry, wees geduldig.
Posted by Soutpansberg on 25 September 2012 14:52
46
blommetjies is beseer
Posted by louisk on 25 September 2012 14:48
45
ek dink dis eerder n geval van die couch ken die spellers wat nou speel en is maar lugtig om jong outjies in te sit -omdat ons soveel ervaring verloor het maar ek wil graag sien--arno op 8 dewaldt op 6 en grand hatting op 7 -cj is goed om hom te speel maar hy is verlore so ja kyk mar wat hulle doen --daai sampie mastriet is hy vinnig of stadig?
Posted by louisk on 25 September 2012 14:47
44
Wat opvallend is, is dat almal op hierdie blog is dit eens oor Fouche en Werner, asook Arno wat moet bly op 8.
Weet ons regtig niks van die game nie?

Ek hou nie van spekuleer sonder om die feite te hê nie, maar hoe op dees aarde moet Lionel homself bewys as hy dan nie speelkans kry nie??!!
Al gevolgtrekking wat mens kan maak is dat daar iets nie lekker tussen hom en die coach is nie. Dieselfde geld Jan Serfontein.

Die bulle doen great werk om skitterende jong talent te kontrakteer, net vir die afrigters om dit op te neuk.
Posted by Old Blue Eyes on 25 September 2012 14:41
43
weet iemand waar is blommetjies ons het hom nodig op heelagter teen sharks.was vanoggend by kings park om my parkeer kaartjie te gaan haal en di verkoop dame se di game is amper uit verkoop!
Posted by kzn bul on 25 September 2012 14:39
42
was vanoggend by kings park om my parkeer kaartjie te kry en di dame se di kaartjies is almal amper uitverkoop
Posted by kzn bul on 25 September 2012 14:38
41
waar is blommetjies
Posted by kzn bul on 25 September 2012 14:36
40
nee wat gee kans die ouens se selfbelief moet net regkom en saterdag was n stap in die regte rigting -sal sien na saterdag hoop op n verrasing
Posted by louisk on 25 September 2012 13:51
39
Dag almal, nee kyk sowat van hardeg@t en slim het ek lanklaas gesien. Pine Pienaar volhard met Fouché, wonder wat het Fouché of wie ook al hom belowe. 'n Blinde mens kan sien dat Fouché nie naastenby op vorm is nie, maar daar word volhard met hom. Ons sal maar moet sien wat gaan Vrydagaand gebeur want die Bulle kan nie op hierdie stadium goeie spel lewer 2 weke in 'n ry nie!!
Posted by KemptonBlouBul on 25 September 2012 13:40
38
hoe hoog rate julle vir willie du plessis? ek hoop nie die oomblik sal te groot wees vir lionel nie. die man se voete moet behoorlik al oorloop van koors. dis so groot game hierdie. daardie middelveld gaan baie sterk moet staan teen die sharks.

baie jammer dat bjorn nog nie reg is nie. maar sampie het baie goed gedoen. ek sou ook vir arno op 8 gehou het maar ek dink cj val goed aan uit agterhoede. dewald is nou op regte plek. ons voorry het goed gedoen die afgelope drie saterdae en was veral teen die cheetahs meer in spel.
Posted by bloukaap2 on 25 September 2012 13:40
37
wat ook gehelp het saterdag was n regte no 4 slot -al se party hy is te lig -die bulle het die basies reg gedoen -en ja paar drie weg gegooi maar dit lyk baie better al
Posted by louisk on 25 September 2012 13:39
36
Mostert het goed gespeel
Posted by Leslie on 25 September 2012 13:38
35
Niemand se iets oor Franco Mostert se game Saterdag nie. Ek dink die jongman het hom goed van sy taak gekwyt.
Posted by Honibal on 25 September 2012 13:31
34
Niemand se iets oor Franco Mostert se game Saterdag nie. Ek dink die jongman het hom goed van sy taak gekwyt.
Posted by Honibal on 25 September 2012 13:31
33
nice
Posted by louisk on 25 September 2012 13:27
32
Gaan maar aan, Mr Pienaar, gaan maar aan???
Posted by Paarlbul on 25 September 2012 12:56
31
Die manne moet hierdie een deurtrek! Wen ons hom, dan is die koppie weer in Pretoria. "Mark my words"

Ek hoop Lionel kry n kans, in Durban gaan lang skoppe nie saak maak nie!!!!
Posted by Frik on 25 September 2012 12:54
30
Ek wil saamstem oor Francois Venter hy is 'n ster vir die toekoms en gee Serfontein kans - hulle gaan deurkom en dan was ek baie beindruk met Mellet - sterk en hy soek werk en verdedig goed - wanneer gaan die Bulle besef dat Greyling nie kan skrum om sy lewe te red nie
Posted by Realistix on 26 September 2012 08:37
29
Stem met #46. Venter bring sy kant
Posted by Leslie on 25 September 2012 17:35
28
Wat se n mens, ek wens net die afrigter wil partykeer na die ondersteuners luister. Ons kan tog nie almal verkeerd wees nie. Moet se sal ook nie vir Tecklenberg speel van die bank af nie. Sal Adendorf nou begin inbring. Van Lionel en Serfontein praat ek nou nie meer oor nie. Werner is die laaste drie jaar oorspeel en hu moet n kans weg kry van die veld af. Ons gaan hom nodig kry vir volgende jaar se Super 15. Mallet hou net aan wat jy saterdag gedoen het, jy kan n grootte woed

My eerlike opinie, nie die vrydagaand nie. maar ek sal bly support, weet net nie wanneer iemand iets met ons huidige afrigters gaan doen nie. Sterkte Bulle make us proud asb tog.
Posted by Summies Bul on 25 September 2012 15:44
27
Wat se n mens, ek wens net die afrigter wil partykeer na die ondersteuners luister. Ons kan tog nie almal verkeerd wees nie. Moet se sal ook nie vir Tecklenberg speel van die bank af nie. Sal Adendorf nou begin inbring. Van Lionel en Serfontein praat ek nou nie meer oor nie. Werner is die laaste drie jaar oorspeel en hu moet n kans weg kry van die veld af. Ons gaan hom nodig kry vir volgende jaar se Super 15. Mallet hou net aan wat jy saterdag gedoen het, jy kan n grootte woed

My eerlike opinie, nie die vrydagaand nie. maar ek sal bly support, weet net nie wanneer iemand iets met ons huidige afrigters gaan doen nie. Sterkte Bulle make us proud asb tog.
Posted by Summies Bul on 25 September 2012 15:43
26
@40 danki
Posted by kzn bul on 25 September 2012 15:43
25
@40 danki
Posted by kzn bul on 25 September 2012 15:43
24
@39 danki
Posted by kzn bul on 25 September 2012 15:39
23
Is dit net ek of is die blog se postings heeltemal flippen deurmekaar?
Posted by Nitronic on 25 September 2012 15:25
22
@36 dankie
Posted by kzn bul on 25 September 2012 15:12
21
@36 dankie
Posted by kzn bul on 25 September 2012 15:12
20
Willie du Plessis is nie sleg nie, maar was nog nooit op hierdie vlag getoets nie - beter as T Jantjies. As Pine nie tot sy sinne kom nie, hoop ek Fouche doen dit en onttrek aan hierdie wedstryd! Dit klink verskriklik, maar daar is iets fout en 'n afrigter kan nie week na week dieselfde fout maak nie. Daar moes iets tussen hom en Cronje gebeur het, of miskien is hy nog nie 100% fiks nie en ons weet dit nie, of ons almal is 'n klomp .......
Posted by Poepindieketel on 25 September 2012 15:01
19
@35 as jy goed genoeg is is jy oud genoeg, kyk maar vir O'Connor, Goosen, Rhule, Jordaan etc.
Posted by Nitronic on 25 September 2012 14:59
18
@33 dankie
Posted by kzn bul on 25 September 2012 14:56
17
kzn bul,
Hakkel jy?
Ons het jou die eerste keer gehoor...
Posted by Soutpansberg on 25 September 2012 14:42
16
Dodelike los trio en CJ is n beter 8ste man as Arno.
Is Basson nie reg om te speel nie? Het so iets gelees op Supersport.
Hoop Venter speel weer soos verlede week in die tweede helfte.
Hatting is te maer vir n slot en te stadig vir n flank....
Posted by Soutpansberg on 25 September 2012 14:33
15
weet iemand waar is blommetjies ons het hom nodig op heelagter teen sharks.was vanoggend by kings park om my parkeer kaartjie te gaan haal en di verkoop dame se di game is amper uit verkoop!
Posted by kzn bul on 25 September 2012 14:32
14
Kyk mnr Pienaar was betrokke by junior Vrystaat rugby en Vodacom rugby en Shimlas.Cronje het al sy junior rugby in die Vrystaat gespeel?Het daar iets tussen die twee gebeur op junior vlak voordat Lionel weg is WP toe?Kyk ek is nie die keurders of afrigter nie,maar om te volhard met Fouche?
Posted by Lekkerblou on 25 September 2012 14:27
13
Ek raak bekommerd oor Pine se afrigtings vermoee. Ek dink ons was Saterdag gelukkig met die wen, as ons kyk na "possesion and Territory", was ons nie regtig in die game nie. Ek dink ook Lionel moet sy kans kry en Jan Serfontien ook. Meskien is dit ook tyd vir 'n nuwe "gameplan". Manne ek hoop die Bulle kan Saterdag die ding doen. Ek wil nie Saterdag op Loftus gaan sit om die toets te kyk en trane in my oe he oor Vrydagaand se game nie...
Posted by bulbaas on 25 September 2012 13:41
12
Ek hoop ook die besering aan Fouche is nie te erg nie. Hoop hy word rus gegun. Cronje verdien speel kans.
Posted by Honibal on 25 September 2012 13:34
11
Weer Werner en Fouche. Die Sharks sal ons weer terug in die verloor mode Frydag aand sit. Sal Fridag aand se Pine I told you so
Posted by Leslie on 25 September 2012 13:34
10
Hy wil nie leer nie. Sal aangaan met Fouche en Werner tot verveeling toe. Sharks gaan ons Frydag aand terug in die verloor mode sit. Sal dan se I told you so.
Posted by Leslie on 25 September 2012 13:15
9
#8 stem. Die Sharks gaan ons Vrydagaand weer terug in die verloor mode sit. Hy sal aanhou met Werner en Fouche tot in verveelings in.
Posted by Leslie on 25 September 2012 13:11
8
@bullebakkies nee jong geen mens weet wat die BBM se planne met Serfontein is nie, een ding is verseker as hy volgende jaar min speel kans kry is dit maar beter as hy vir n unie speel wat hom sal kans gee.
Posted by Nitronic on 25 September 2012 13:11
7
Wat dink julle ander bloggerts is die plan met Jan Serfontein? Gaan hy maar vlg jaar weer Vodacom Cup speel? Want S15 gaan hy defnetief nie speel nie, Venter,Olivier,JJ,Beyers staan almal voor hom in die ry. Hy is beter as hulle almal!!!
Posted by Bullebakkies on 25 September 2012 13:08
6
As Mnr Pienaar nie wil luister gaan hy maar moet voel!
Posted by Nitronic on 25 September 2012 13:06
5
Hy sal nog 'n half beseerde/nie fit Fouche eerder opsit as Lionel soos dinge vir my lyk!
Posted by DIE BLOU BAAS on 25 September 2012 13:04
4
Ek dink regtig dat Louis Fouche 'n baie swak loskakel is. Hy skop ver en dis waar als eindig. Hy speel dieper as Morne en lees die spel ongelooflik swak. Bulle ons kan nie meer met so 'n loskakel speel nie, gee vir Cronje 'n kans en kom ons kyk wat die agterlyn kan doen as ons met omgekeerde besit begin hardloop!
Posted by Noemsaan on 25 September 2012 12:59
3
Aitog hoekom die skuiwe in die lostrio, waarom nie Arno op 8 nie?
Posted by Paarlbul on 25 September 2012 12:58
2
@1 ek stem, en Arno moet 8 speel.
Posted by Nitronic on 25 September 2012 12:49
1
Ek dink regtig Lionel moet sy kans kry die keer!
Posted by DIE BLOU BAAS on 25 September 2012 12:47
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
13 May Johan Strydom
14 May Christo Bezuidenhout
14 May Ludwe Booi
14 May Dr. Ernst Dinkelmann
14 May Piet Matthys
15 May Tobie Kirkham
15 May Thys Lourens
15 May Wouter Moore
16 May Wally Newing
16 May Danie Rautenbach
16 May Donnovan Twiname
17 May Francois Brummer
17 May Willem Labuschagne (Oorlede)
17 May Pollie Pollard (Oorlede)
17 May James Young
18 May Michael de Bruyn
18 May Prof. Fritz Eloff
18 May Burger Geldenhuys
20 May Pieter de Haas
20 May Louiz Holtzhausen
20 May Clive Terre Blanche
21 May
JOIN US ON FACEBOOK