Steyn to lead Vodacom Bulls onto field against Highlanders
15 May 2012

Stalwart Morné Steyn will on Saturday lead the Vodacom Bulls onto the field against the Highlanders in Dunedin in his 100th match for the team.

The fly half will become the sixth centurion for the franchise when he takes the field against the same side he played his 50th match in Super Rugby against.

On that occasion, in 2009, the Vodacom Bulls lost 32-19 to the Highlanders in Palmerston North.

“This will be a great day for me, but the result will always come first. I have a certain task to do in the team environment and we play together as a team, so it should not be about me,” Steyn commented on his achievement.

“It is great to reach 100 games and I will be the first Bulls player to achieve this milestone playing in pink,” the 27 year old joked.

Steyn will also lead the team onto the field in their first game back at Loftus Versfeld on June 2nd against the Stormers.

“It is nice to know that someone like Wynand Olivier, who is also close to his century, will be there to share this with me,” Steyn said.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke and captain Pierre Spies also paid tribute to Steyn.

“He is such a humble person and the ultimate team player. I know that he would prefer a win on the day as the best form of celebration for this fantastic achievement,” the coach said.

“Morné is reaching this at a relative young age, which makes it even more remarkable,” Spies said.

“We are all proud to share this day with him.”

Fact file: Morné Steyn

Physical: 1.82m & 91 kg

Born: 11/07/1984, Bloemfontein

Provincial caps: 93 (Blue Bulls)

Provincial points: 780

Super Rugby caps: 99 (Vodacom Bulls)

Super Rugby points: 1134

Test caps: 34 (South Africa)

Test points: 410

Personal:

Marital status: Married to Christelle

Favourite movies: Taken, The Hangover

Favourite music: R&B

Favourite food: Boerekos (traditional dish)

Primary School: Fichardtpark, Bloemfontein

High School: Sand du Plessis, Bloemfontein

Records:

Holds record for most points in a Tri-Nations test (31) and most points in a test by a Springbok against New Zealand (31).

He also holds World record for the player who scored all points in a test match (31).

Holds record for the fastest 400 points in Springbok tests (33 tests).

Honours:

SA Rugby Player of the Year nominee, 2009; test Player of the Castle SA 2009 Lions Series; Vodacom Super 14 Player of the Year, and 2009 Player's Player of the Year, 2009.

First South African player and third overall to reach 1000 points in Vodacom Super Rugby (2012).

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
38
#37 GBNB
Dit is vir my heel snaaks dat daar op KEO gese word dat die Bulls gaan wen. Hulle het mos nooit iets goeds te se van ons nie.
Posted by blou.sakkie on 17 May 2012 19:26
37
Ek weet almal gee seker nie om oor wat die wereld daar buite kwyt raak oor die Bulle se kanse Saterdag nie, maar as ek so na die verskillende voorspellings kyk, dan is daar redelike gemengde gevoelens....

Die Super 15 webblad (http://www.superxv.com/news/super15_rugby_news.asp?id=35195) reken "Highlanders to sneak it by 1".

Die Sport 24 voorspelling (http://www.sport24.co.za/Rugby/Super15/S15-odds-preview-Week-13-20120517-3) reken "Highlanders by 3".

Op Supersport reken Gavin Rich in sy artikel (http://www.supersport.com/rugby/super-rugby/news/120517/A_biggie_for_the_Sharks) dat die "Bulls to scrape it", wat nogal snaaks is, want hy is nou nie 'n groot Bulls ondersteuner nie...

Die ander Supersport voorspelling van Steve Morris met sy Working the Blindside TV program (http://www.supersport.com/rugby/working-the-blindside/video/155501) dat die Bulle dit gaan wen met 3+.

Op Keo se webblad (http://www.keo.co.za/2012/05/17/super-rugby-preview-round-13-2/) gee Ryan Vrede die Bulls 'n 9 punte wen, terwyl John Cardinelli die Bulls net 'n 3 punte wen gee.

Wat almal darem eens is is dat dit 'n naby een gaan wees.... My hart is natuurlik vol agter 'n wen, en my verstand reken ook dat die Bulle dit gaan maak. Wat dink julle?
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 17 May 2012 14:44
36
As ek dit nie mis het nie was Thys Lourens aan die wenkant in al 8 Curriebeker-finale wat hy gespeel het en was hy in 4 van hulle kaptein.
Burger Geldenhuys en Naas Botha het elk in 11 finale gespeel as ek reg is. (Daar is iewers `n webbladsy waar mens dit kan kry, maar kan nie nou onthou waar nie. Alweer die Alzheimers). Ek dink amper Louis Moolman het in 9 of 10 finale gespeel.
Posted by Rifrug on 17 May 2012 13:37
35
Baya Blou Bul #30, wil nou nie sommer maar net van jou verskil nie, maar ek was daar die dag toe dit gebeur het, en het dit baie anders as jy gesien. Wahl het Christo "getackle" en albei het op die grond gelê, Wahl het hom toe vasgehou en Christo het geskop om los te kom. Wahl se kop was by Christo se voete, so dit was onmoontlik vir Christo om hom in die "nuts" te skop, wel moontlik om hom in die gesig te skop, maar Wahl het nie `n merkie in sy gesig gehad nie. En ek wil dit benadruk, Christo het geskop om los te kom, hy het nie vir Wahl geskop nie.
Hierdie is maar net weer `n bewys van hoe anders ons dinge sien, maar elkeen (ek inkluis) glo hy is reg.
Posted by Rifrug on 17 May 2012 13:23
34
Ek dink die rede dat FL vir Dewald bo Arno begin die week, het baie uit te waai met die manier hoe die Highlanders speel met hulle "fetching" abilities en met beide CJ en Dewald wat na die bal toe kan speel, kan ons hulle momentum verhoed daar. Later kan Arno opkom as die game bietjie oper is en dan kan CJ terugskuif 6 toe. Ek hoop net Dewald hou!!!
Posted by nou-vir-die-blou on 17 May 2012 09:50
33
Naand bloggers. Wat 'n interessante seisoen! Voor die tyd het ons daarem geweet dit gaan 'n interesante jaar wees met al die jong manne wat gaan deurkom. Dit is fantasties hoe ons Bulle vaar en instap het om by die ou gaarde oor te neem , en, hulle gaan deksels goed raak. Juandre, CJ,Arno, Jano,Venter, JJ, Sadie doen almal uitstekend. Werk daai Highlandres se sake en hou hulle dop om en in die rucks. Lekker speel manne.
Posted by Blou Bul Kaapstad on 16 May 2012 23:15
32
Thys lourens is volgens my die beste kaptein wat ek al ooit sien speel het. hy het die hele wedstryd met sy manne gepraat. Dink hy het in 8 CC finals gespeel en 7 gewen.
Posted by Baya Blou Bul on 16 May 2012 21:58
31
@19+28 Burger was n yster, stem hy sou een van die beste 6 flanke wees. Hy was groot en sterk, sover ek dit het hou hy nog steeds die rekord vir die meeste wedstryde nl184 vir die ligbloues. Die Tuks span van daardie jare het uiteindelik 9 springbokke opgelewer.
Posted by Kaap'se bul on 16 May 2012 20:43
30
Christo het Wahl Bartman in die nuts geskop. Wahl het heeltemal regverdiglik die bal gelos , omgedraai en hom kliphard op die bek geslaan katswink.
Posted by Baya Blou Bul on 16 May 2012 20:19
29
elstadt het niks ernstig gedoen nie.
sy hoogvat was erger as die geelkaart
Posted by Bomskok on 16 May 2012 17:13
28
@19 Nou praat jy Rifrug. Toe ek oud genoeg was om te begin verstaan van rugby was Burger, Thys en Theuns die ysters en ook Thys Burger. Daai was nou 'n lostrio. Theuns Stoffberg was daai tyd se Danie Rossouw.

Ek persoonlik was mal oor burger, Net jammer vir daai shot op Andy Dalton.
Posted by Old Blue Eyes on 16 May 2012 17:04
27
26 Spartan. Herhinner my asb die voorval. Wat het hy gedoen. Jammer, ek het gekyk, met verdeelde aandag omdat dit nie my span was gespeel het nie. Dalk op daai stadium 'n dop gaan skink.
Posted by NETBLOU on 16 May 2012 16:27
26
nee hel Elstadt is nie eers geskors nie!!!!!hoekom kom doe manne weg met moord???hy jol weer saterdag!ai....
Posted by Spartan on 16 May 2012 14:33
25
Hiervan kan kennis geneem word, dis eers van krag volgende jaar:

The amendments, which were announced on Tuesday by the International Rugby Board, will also set a 90-second limit for conversion attempts and restrict the amount of time the ball can be held at the back of a ruck.

The IRB says the changes will be implemented on a trial basis from August in the northern hemisphere and from January in the southern, applying at domestic and international level.

The most far-reaching of the changes concerns the powers given to television match officials, who will now be able to rule on foul play and on incidents which occur inside the field of play in the lead-up to a try.

Under current rules, TMOs can only rule on events which occur in-goal and in the act of scoring a try. They will now be able to advise the referee on incidents which may have occurred in the field of play in the lead-up to a try being scored.

TMOs will also be able to advise referees on incidents of foul play.
Posted by Stapper on 16 May 2012 14:28
24
Onthou nou, dit was Christo Ferreira.
Posted by Rifrug on 16 May 2012 14:27
23
As ons nou bietjie flanke ontleed, waar sou ouens soos Boland Coetzee en Jan Ellis inpas itv bestes en vandag se reëls?
20&21. Stem saam oor die Leeuwelpie.
Posted by NETBLOU on 16 May 2012 14:24
22
Frannabul, ja ek stem saam, was in elk geval nooit `n groot ondersteuner van hom nie.
Veral nie nadat hy daai skrumskakeltjie ( was dit `n Ferreira, sjoe die Alzheimers) se kakebeen gebreek het nie.
Posted by Rifrug on 16 May 2012 14:22
21
Frannabul ek het nou lekker gelag vir jou post #20, baie snaaks :-)
Posted by nou-vir-die-blou on 16 May 2012 14:17
20
Rifrug, glo nie Wahl Bartmann sou dit vandag maak nie, hy was so stadig dat teen die tyd dat hy by die losskrum uitkom het die reels verander.... :)
Posted by FRANNABUL on 16 May 2012 14:07
19
Kaap'se bul, ja ek dink nog steeds Burger Geldenhuys is een van die beste flanke wat nog vir die Bulle gespeel het. Ek glo hy sou met vandag se reëls en spelpatrone een van die beste nr. 6 flanke in die wêreld wees. Selfs beter as Richie McCaw en Steglasmonster.
Posted by Rifrug on 16 May 2012 13:59
18
Ekskuus, vergeet om te sê 20 van Mornè se 34 toetse was wentoetse, dus 58,82%.
Dan Carter se wen persentasie is 88,24%
Posted by Rifrug on 16 May 2012 13:53
17
Baya Blou Bul #12, stadig maar bietjie oor die klippertjies.

Mornè Steyn geb. 11/07/84 - 34 Toetse, 410 Toetspunte, 12.06 gem.
Dan Carter geb. 05/03/82 - 85 Toetse (75 gewen), 1250 punte, 14.71 gem.
Andrew Mehrtens geb. 28/04/73 - 70 Toetse, 967 punte, 13.81 gem.

Mornè het nog `n lang pad om te gaan.
Posted by Rifrug on 16 May 2012 13:30
16
Ek is mal oor hierdie tipe berigte - Sharks could still top SA pile. Wys net hul arrogansie en dit is gewoonlik net hier waar hulle vasval. Hoop net ons berigskrywers op die web bly nederig en los die feit dat ons bo lê tot wanneer ons in finaal is. Finaal is immers die mikpunt en niks ander tel nie.
Posted by NETBLOU on 16 May 2012 11:55
15
tackle tackle tackle

ruck ruck ruck

Hoop Dewaldt hou bene hou.
Posted by bloukaap on 16 May 2012 08:44
14
@9. Kaapse bul. So vlieg die tyd verby!! En voor Morne sy oë uitvee is hy die rekordmaker van alle puntemakers!!
Die rekord ding is natuurlik, na my mening, dalk 'n bietjie "onregverdig" teenoor veral die ouer garde aangesien daar nou seker dubbeld soveel wedstryde gespeel word as voorheen. Dalk het mens een of ander punte/wedstryde gespeel verhouding nodig om te meet. Dan kan Naas, Gerald Bosch? en andere dalk ook op die lys verskyn?
Posted by NETBLOU on 16 May 2012 07:47
13
Jip ek stem saam met alles oor Morne, hy is n groot staatmaker vir ons en dus die wat ek gevoel het vroeer vanjaar toe almal hom wou kruisig dat ons nie moet vergeet hoeveel hy al vir ons beteken het in die verlede nie en alweer intussen oor en oor bewys het. Laaste 2 weke het hy n 100% rekord in daai games. Ek glo ook dat hy die grootste puntemaker in die geskiedenis kan word as hy beseringsvry kan bly en ek dink dis sy grootste pluspunt sover en hoekom hy so goed doen met sy overall stats, die man was nog nooit sedert ek kan onthou al ooit beseer nie!!
Posted by nou-vir-die-blou on 15 May 2012 22:21
12
Morne het meer rekords as Carter en Merhtens saam. Crusaders is n groot span. Morne het vrees , jaloesie en menigte verloor games gemaak vir al ons teenstanders en hulle supporters. Dis die dat elke Stormer/Haai/Chieter/leeu/griekwas ens ens hom nie wil sien nie. Ek hoop hy speel langer as carter en word die grootste puntemaker in rugby geskiedenis. Hy is 2 jaar jonger as carter.
Posted by Baya Blou Bul on 15 May 2012 22:14
11
Stapper waar kry jy al die interessante stats van jou? Dis baie cool!
Posted by nou-vir-die-blou on 15 May 2012 21:39
10
loftus 123-dink hul het ons in 2011 op loftus gewen!
Posted by Spartan on 15 May 2012 20:04
9
Kyk nou net die groot name van my tyd verjaar almal in dieselfde week, Burger saam op Tuks, klas gedraf by Prof Eloff (so nou en dan) en Thys was toe Kaptein. Geluk met die verjaarsdae.
Morne maak dit n groot een die naweek!
Posted by Kaap'se bul on 15 May 2012 19:06
8
Die Highlanders is dodelik by die afbreekpunte - hulle commit 8 voorspelers by die afbreekpunt as die ander span die bal het. Counter rucking is hulle spesialiteit en as die skeidsregter nie beheer het nie, duik die Highlander kop eerste in elke losskrum. D.w.s. ons sal die afbreekpunte moet probeer domineer(soos die Stormers teen die Highlanders). 3 of 4 voorspelers by die afbreekpunte is te min en die Highlanders sal die momentum gebruik om ons deurmekaar te hardloop. Maar gelukkig weet Ludeke dit nou al - 2009 en 2011 het hulle ons verniel.
Posted by Loftus123 on 15 May 2012 18:49
7
Afgelope naweek het bewys beide die HLanders en Chiefs (en Saders, maar gelukkig het ons hulle klaar gevreet) kan gewen word. Dus kan ons 4 wedstryde oorsee wen; waarom nie. Ons het die regte span en ook die impak ouens wanneer dit nodig raak. Die verrassings element met Pottie wat terug is is net die ding wat nodig is. Hier kom 'n groot toer!!
Posted by NETBLOU on 15 May 2012 18:21
6
Rekords is pragtig en geluk aan Morne vir die mylpaal wat wag. Rekords is egter geskiedenis en glo ons fokus op toekoms.
HLanders moet gesmoor word of dit nou in pienk of blou is maak nie saak nie.
Posted by NETBLOU on 15 May 2012 18:16
5
Game is on my Birthday! Hope it`s a good game . baie geluk Morne!
Posted by Blue Tommy Bull on 15 May 2012 17:38
4
Vir intersantheid:
Vervyfskoppe (algeheel in superrugby):
1) Dan Carter 211
2) Morne Steyn 199

Strafskoppe (algeheel in superrugby)
1) Dan Carter 230
2) Morne Steyn 204
Posted by Stapper on 15 May 2012 17:04
3
As hy fiks bly kan hy dalk die eerste speler word wat 150 games speel, hy is maar net 27, nog 5 goeie jare oor!

Baie geluk Morne!
Posted by FRANNABUL on 15 May 2012 14:48
2
ek weet daar is baie kritiek teen Morne, maar daai aangee vir Akona se drie was 'n juweel.
Posted by Old Blue Eyes on 15 May 2012 14:31
1
Geluk Morne, hoop hierdie is 'n goeie wen.
Posted by Old Blue Eyes on 15 May 2012 14:29
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK