Two big dogs fighting for same bone in Kimberley
11 May 2012

Griquas and the Vodacom Blue Bulls have dominated the Vodacom Cup play-offs s since its inception in 1998. Between them, they have won the title seven times and been runners up eight times.

The semifinal is a replay of their first round clash in early March, won comfortably by the team from the Northern Cape (36-17) in Pretoria. The home team was totally outplayed on that day and conceded six tries to two.

However, the Peacock Blues will not have forgotten last year's semifinal, when the Blue Bulls, who snuck into the playoffs, caused somewhat of an upset in Kimberley (47-34) to advance to their fifth successive Vodacom Cup Final.

Marnitz Boshoff, who kicked six penalties, three conversions and a drop-goal on that day to help steer the Blue Bulls to a fine victory, has since left Pretoria and joined Griquas, where he has been sharing the fly half duties with Francois Brummer, another former Bull.

When it comes to semifinals and finals, these two teams are the most successful in Vodacom Cup history.

The Blue Bulls have only lost one out of their 10 appearances in the semifinals, while Griquas have won six from eight.

If Griquas win their semifinal, they will also host the final. If the Blue Bulls and the Pumas win, the final will be in Mpumalanga, and if it's the Blue Bulls against Western Province, the final will be in Pretoria.

THE TEAMS ARE:

VODACOM BLUE BULLS: Ulrich Beyers, Sampie Mastriet, Jerome Pretorius, Jan Serfontein, Courtnall Skosan, Wesley Dunlop, Ruan Snyman (c), Jono Ross (v/c), Wiaan Liebenberg, Warwick Tecklenburg, Cornell Hess, Franco Mostert, Rossouw de Klerk, Robbie Coetzee, Vincent Koch. Replacements: Zane Botha, Basil Short, Daniel Adongo, Jacques Verwey, Lohan Jacobs, Willie du Plessis, Tony Jantjies.

GRIQUAS: Francois Brummer, Rocco Jansen, PJ Vermeulen, Matt Rosslee, Wilmaure Louw, Marnitz Boshoff, Jacques Coetzee, Leon Karemaker, Jonathan Adendorf, Marnus Schoeman, Ligtoring Landman, Edwin Hewitt, Lourens Adriaanse, Ryno Barnes, Janro van Niekerk. Replacements: Simon Westraadt, Steph Roberts, Ivann Espag, Jaco Nepgen, Marnus Hugo, Jean Stemmet, Rudi Vogt.

Referee: Quinton Immelman.

Kick-off: 15:00.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
88
Ja , sorry in post 82 het ek gese 8 punte maar dis 9!!! Dom sean :) En ek het bedoel Dean G en nie WK nie.
My voorspelling voor die toer was ten minste 12 punte , ons kan dit doen!
Posted by pietieinniekaap on 11 May 2012 15:16
87
Of julle gaan stry of nie,maar daar is nog groot fout met ons verdediging en Sadie moet wragtig darem nou begin rugby speel,hy lyk bang,teen vodacom spelers het hy uitgestaan,maar nou kry hy sy match en hy faal
Posted by Anti Province on 11 May 2012 14:57
86
ek wil nou nie spoke opjaag nie, maar as een van ons slotte seer kry is ons in groot moeilikheid
Posted by Bomskok on 11 May 2012 14:39
85
ek wil nou nie spoke opjaag nie, maar as een van ons slotte seer kry is ons in groot moeilikheid
Posted by Bomskok on 11 May 2012 14:39
84
Dankie vir die wen my Bulle. Spelers het vir my bietjie moeg in die bene gelyk. Ons slotte sal hul kant moet bring met skrums. Hul agterstewe was 2 of 3 keer hopeloos te hoog. Geen krag om so te skrum nie. Ek sien ook van die slotte bind nie aan die trui en/of broek en trui nie, sommer aan die voorry se bobeen. G'n wonder ons skrum het 'n keer of wat gesukkel nie. Waar is die tye van 'n lekker 8-man skrum.
Verdediging was baie beter. Die eerste drie van die Tahs was goeie lyne wat gehardloop is en dan die dubbele oorslaan aangee. Baie ander spanne sou ook 'n drie so afgestaan het. As ek so na die kommentaar kyk is dit g'n wonder dat sekere bloggers opgehou het om hul mening te gee nie. Daar was 'n ou van Mosselbaai se kant ek dink wat altyd uitstekende kommentaar gelewer het. Wens hy wil weer sy verskyning maak.
Hoop die Cheetahs wen more.
Posted by Bul van die Kaap on 11 May 2012 14:26
83
9 punte sover op toer, om presies te wees.
Posted by Shannow on 11 May 2012 14:17
82
Jissie dis 'n g8 wen. 8 punte op toer en nog bo-aan die log! Sou dit aan die begin van die seisoen met ope arms gevat het. Wel gedaan Bulle, en al die nuwe ouens julle is besig om ysters te word! Gee die Okies wat gesukkel het 'n kans hulle gaan regkom. Dink net sonder WO , JP, DP, WK en Steggies vir meeste van die wedstryd. Baie happy met die wen! Toer is al klaar goed nou vir beter!
Posted by pietieinniekaap on 11 May 2012 14:16
81
Ek stem nie saam met Shannow nie. Daar is geen probleem met kommentaar gedurende 'n wedstryd nie. Sommige bloggers moet leer dat hierdie blog is VIR die Bulle en daarom moet hulle hulself weerhou om spelers en die bestuur te kritiseer.

As sulke persone spelers en die bestuur wil kritiseer, daar is ander blogs om dit te doen.
Posted by Stapper on 11 May 2012 14:10
80
76/77: het nie 'n probleem met jul voorstel nie, maar as 'n mens nie hier op die blog kan 2 keer dink voor jy die send knoppie druk nie, gaan jy dit nerens anders regkry nie. Ek is self ook skuldig om partymaal omgekrap te raak, soos vandag toe Steenkamp in 4 minute 3 keer geknock het. Ons bench moet 'n verskil maak, maar vir ons span, nie die ander span nie, Stonie !! ;-)

Ek wil voorstel dat voor iemand die 'send' knoppie druk, dink daaraan dat die jongman wat daar speel iemand se seun is, of dalk jou seun is. Dit laat 'n mens twee keer dink.

Ek glo wel daar is altyd plek vir opbouende kritiek, en ek gaan dit later gee ook.

Maar, die belangrikste is ons het 'n groot karaktertoets geslaag. Bulle !
Posted by bendiebul on 11 May 2012 14:02
79
aggenee shannow, mens moet maar leer om te leef met jou woorde of besluite.
as jy na die tyd skaam kry daaroor is dit jou probleem
ek twyfel of enige rugbyspeler lees wat hier geskryf word deur 'n klomp coach potatoes
Posted by Bomskok on 11 May 2012 14:02
78
ek het die 2de helfte in 'n koffie shop gaan kyk.
Great bmt bulle!!!
Wen in Sydney is seker nooit maklik nie
Posted by Bomskok on 11 May 2012 13:59
77
Stem 100 % saam Shannow!!!! Dis ons span!
Posted by cybercape on 11 May 2012 13:53
76
Ek wil n voorstel maak dat die webbie die comment fasiliteit deaktiveer tydens wedstryde.

Dit is ongelukkig so dat emosies baie hoog loop tydens n wedstryd en dat mense baie keer goed kwytraak wat hulle later effens oor skaam sal wees. Die resultaat is egter blywend en is na my mening baie persoonlik gerig teenoor enige speler wat dalk n af wedstryd beleef.

By die huis kan mens sulke goed skree vir die televisie, maar op n blog word dit publieke rekord en die speler self kan dit hier kom lees. Ek sal bv. baie sleg voel as Deon Stegman - wat dalk n ernstige besering opgedoen het vandag - moet kom lees dat n blogger in die hitte van die oomblik kom skryf dat hy niks werd is en moet gaan aftree - dit nadat hy pas gebloei het vir die span.

Selfs daardie blogger sal waarskynlik wil terugtrek wat hy gese het noudat gemoedere kalm geword het.

Ek dink werklik dit is beter as die kommentaar na die wedstryd weer geaktiveer word, dan sal baie van die nydige aanmerkings nooit gemaak word nie.

Ek sels is nie hierteen immuun nie, want tydens n wedstryd word jy gejaag van een emosionele high tot n low net daarna. Dus bly ek maar weg van die blog tydens wedstryde, as ek myself kan help.

Webbie, ek dink jy moet hierdie aanbeveling ernsting oorweeg.
Posted by Shannow on 11 May 2012 13:51
75
Phew, goeie wen. Ek dink die thas het baie beter as lass week gespeel. Goed om te sien Spies en Flip het hulle kante gebring. Werner is beloon vir sy harde werk van die hele seisoen sover.

Nou vir die kwasse vanmiddag
Posted by Old Blue Eyes on 11 May 2012 13:51
74
DONE & DUSTED! Welgedaan Bulls - doet so voort....

Terloops - Happy, Happy Victor, sal vanaand n wyntjie op jou verjaarsdag drink.
Posted by Little Blue Bull on 11 May 2012 13:44
73
Ek was dalk bietjie negatief, baie bly oor die wen! Nou moet ons ook vanmiddag selfde met Griekwas doen!
Posted by Bullebakkies on 11 May 2012 13:41
72
Dankie Bulle, ek het geweet julle kan.
Posted by Jimmy on 11 May 2012 13:37
71
@Zet ... vat jy die woorde so reg uit my mond!! ;) Gelukkig weet ons daar is positiewe ondersteuners ook daar buite wat nie noodwendig "blind" is nie!

Ongelooflike goeie wen! Baie geluk elke liewe speler en aan elke liewe ondersteuner wat glo!! :)

Posted by sakkie6yster on 11 May 2012 13:32
70
Manne, ons gesels hier ook met de VC wedstryd, 15h00.
Posted by bendiebul on 11 May 2012 13:32
69
Stuur Steggies huistoe en laat hy die res van die seisoen herstel!
Posted by Ligblou Baron on 11 May 2012 13:29
68
YES Bulle, wat 'n goeie wen. Dit was karakter bou vir die jong manne, en goed deurgekom. Verdediging was baie beter die week. Belangrike punte op die log, nou vir die Landers.
Posted by Undertaker on 11 May 2012 13:27
67
46 en 50: o thee of little faith ... julle mos gesê. ;-)
Posted by bendiebul on 11 May 2012 13:26
66
Groot verligting..... Maar nog nie seker ons speel soos 'n kampioenspan nie.... Maar nou ja, aanhouer wen!!!
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 11 May 2012 13:26
65
Shot, Pienk-Piete
Posted by Ligblou Baron on 11 May 2012 13:24
64
Nou kan al die negatiewe ouens weer kom vertel hoe lucky ons was - volgende week is ons dalk weer lucky
Posted by zet on 11 May 2012 13:23
63
Wen begin in die kop.
Posted by Stapper on 11 May 2012 13:22
62
Shoe !!!!! Maar hierdie BULLE span is "Lucky" soos party bloggers hier se. Gaan skree asb vir die guppies of brieies !!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 11 May 2012 13:21
61
Werner jou biscuit!!
Posted by zet on 11 May 2012 13:21
60
Eating my humble pie
Posted by Bull perd on 11 May 2012 13:21
59
NOU WAT SE JULLE NOU ???????

MOOI BULLE n WEN is n WEN !!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 11 May 2012 13:19
58
JULE MOET SKRYF !!!
Posted by Bonthond on 11 May 2012 13:19
57
Feite Feite
Posted by Bull perd on 11 May 2012 13:17
56
Bullebakkies en Bull Perd is so negatief. Kry dan 'n ander span om voor te skree.
Posted by Blou seisoen on 11 May 2012 13:08
55
Penalty teen CJ Stander 20-24 Tahs
Posted by zet on 11 May 2012 13:08
54
Gerber op in Steyn se plek 10 minute oor
Posted by zet on 11 May 2012 13:05
53
Bring vir Vermaak nou op en skyf Hougaard senter toe om die een te red. Dan het ons verdedeging en aanval wat goed is en hou op met skop!!!!!
Posted by Bull perd on 11 May 2012 13:04
52
Mooi Kirchner - vir een keer werk die up and under - penalty Steyn 20-21 Tahs
Posted by zet on 11 May 2012 13:04
51
46: jy praat te vinnig.
Posted by bendiebul on 11 May 2012 13:03
50
Ons gaan baie ver verloor teen Highlanders en Chiefs!
Posted by Bullebakkies on 11 May 2012 13:03
49
No 14 van die tahs is 'n regte vuilgat - gooi vir JJ met die bal na hy die drie gedruk het - etter!!

17-21 Waratahs
Posted by zet on 11 May 2012 13:00
48
Try Waratahs - hierdie maul defence werk net nie in jou eie kwartgebied nie!!
Posted by zet on 11 May 2012 12:59
47
17-16 Bulle.... kom manne - nou die blou!!!
Posted by zet on 11 May 2012 12:57
46
Soos ek gese het die bulle was lucky teen die Crusaders, Brumbies en derde laaste Rebels. Ons gaan niks verder op toer wen nie of ons dit nou like of nie. Die skrif was al teen die muur n maand + terug. Kom FL jou planne werk nie. Try die Stormers resep as least lyk dit klaar beter want jy is besig om die span soos die Leeus te laat lyk.
Posted by Bull perd on 11 May 2012 12:55
45
Try Ndugane!!!
Posted by zet on 11 May 2012 12:54
44
nog 'n professional foul!!. hoeveel nog ref?
Posted by zet on 11 May 2012 12:54
43
SKOP SKOP SKOP!!!!!!!!!
Posted by Bullebakkies on 11 May 2012 12:54
42
professional foul!!!
Posted by zet on 11 May 2012 12:53
41
geduld Bulle
Posted by zet on 11 May 2012 12:52
40
yes!!
Posted by zet on 11 May 2012 12:52
39
great kick Kirchner.... lynstaan 5 tree van die doellyn - kompeteer Bulle!!
Posted by zet on 11 May 2012 12:51
38
Pateties!!!!!
Posted by Nitronic on 11 May 2012 12:51
37
JJ Engelbrech en Wepener op - Sadie en Chilli af
Posted by zet on 11 May 2012 12:51
36
En Sadie verloor weer die bal... dinge wil maar net nie vir hom werk nie!!
Posted by zet on 11 May 2012 12:48
35
Ek kan dit nou nog nie verstaan hoekom ons die up en under nie druk nie? Dit werk nie, hulle en die ander spanne hardloop daarmee en ons staan die straf skoppe af. Miskien moet die Bulle span belet word om te skop buite hulle kwartlyn? Ons het die agterlyn maar wys 0 vertroue in hulle. Moet net nie se dit is die game plan nie want dan kry ek die stuipe
Posted by Bull perd on 11 May 2012 12:47
34
nee wat....sonder bal besit sal ons nie die een wen nie...logies soos daglig Bulls....word wakker!
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 May 2012 12:44
33
10-16 Waratahs ... Chilli rol nie weg na die tackle nie
Posted by zet on 11 May 2012 12:42
32
2e helfte vrloop maar soos die 1e... Waratahs het AL die balbesit
Posted by zet on 11 May 2012 12:41
31
#29 Die refs ook nie!!!

LOL
Posted by zet on 11 May 2012 12:39
30
Bulle sal emt krag en vernuf moet terug kom 2de helfte! Ons moet net eenvouding die een wen! Die vlg 2 NZ games gaan BAIE moeiliker wees! Tahs is ons laaste kans om nog 1 wen oorsee te kry
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 May 2012 12:32
29
hoop van harte jy is reg weet nie wat in die skrums aangaan nie
Posted by Bull perd on 11 May 2012 12:28
28
Wanneer is Dewald reg, het hom nou broodnodig.
Posted by bendiebul on 11 May 2012 12:27
27
Ja Bomskok Bulle in pink

@22 Bullperd - die overrated Steggies het in 33 minute op die veld 2 turnovers gemaak, 1 strafskop afgedwing en is 1 keer gestraf.... maar so het elkeen seker sy opinie.

En was dit nie vir Rob Horne se alleen drie nie was die Bulle nou voor... jou kommentaar is bietjie ondeurdag. Dit is so dat die Waratahs al die balbesit het en steeds is ons net 13-10 agter - miskien kan ons dit in die 2e helfte omdraai.
Posted by zet on 11 May 2012 12:26
26
Skop al weer al die besit onnodig doelloos weg. Tahs wag om geslag te word, maar die blou bul slagter daag nie op nie.
Posted by bendiebul on 11 May 2012 12:26
25
ek stem, Stegmann is op! die manier hoe hy ingegaan het vir daai tackle....dis sy eie skuld dat hy seer gekry het
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 May 2012 12:24
24
10-13 halftyd - Waratahs
Posted by zet on 11 May 2012 12:24
23
speel die bulle weer in pink? hierdie stress om by die kantoor op die internet te volg is te veel vir my
Posted by Bomskok on 11 May 2012 12:21
22
Was dit nie vir Hougraad se alleen drie nie is ons nie in die game nie. Overated Stegman weer beseer. Maybe moet hy maar retire. Hy was die laaste 2 jaar meer beseer as wat hy speel.
Posted by Bull perd on 11 May 2012 12:20
21
dammit ons raak nou dun op flank
Posted by Bomskok on 11 May 2012 12:20
20
Nee wat....Stegmann is die vlg Juan Smit...
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 May 2012 12:16
19
Steggies af... lyk na 'n skouer besering Arno op
Posted by zet on 11 May 2012 12:16
18
Sover speels Spies glad nie sleg nie - vir die ouens wat like om op se case te klim
Posted by zet on 11 May 2012 12:13
17
Baie balbesit vir die Waratahs... te veel... Bulle hou ook nie die bal die paar keer wat ons dit kry nie!!
Posted by zet on 11 May 2012 12:12
16
Daar werk die verdediging waar die Bulle 'n maul probeer afdwing die eerste keer in 3 weke
Posted by zet on 11 May 2012 12:09
15
Goeie try Hougie na Mum 'n geelkaart gekry het - volhoude druk deur Bulle 10-10 na 25min
Posted by zet on 11 May 2012 12:07
14
Kan ons asb n verdedeging coach koop. So kan dit nie aangaan nie. Hier kom n groot score teen ons. Moenie se ek is negatief nie kyk net wat ons opdis
Posted by Bull perd on 11 May 2012 12:06
13
die hoop beskaam nie...Komaaaaan Bulle
Posted by Bomskok on 11 May 2012 12:03
12
Ja nee, daar was heeltemal te veel hype oor hom gemaak! die is die game waar hy homself kan bewys
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 May 2012 12:01
11
Uiters swak Bulle! Ek weet dis nog vroef in die game maar jammer mense...ek sien nie dat ons die een sal vat vandag.
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 May 2012 12:00
10
Sadie ai!!! verdediging nie goed nie - op aanval onseker... as dit met 'n ou sleg gaan dan gaan dit sleg
Posted by zet on 11 May 2012 11:59
9
Ons senters se verdediging teen 1ste fase bal kos ons alweer...presies die move wat die Brumbies gedoen het - presies dieslfde result 3-10
Posted by zet on 11 May 2012 11:58
8
Bulle hantering nie wat wonders nie - 2 knocks op die aanval
Posted by zet on 11 May 2012 11:55
7
3-3 na 12 minute Steggies gestraf vir no daylight in die tackle
Posted by zet on 11 May 2012 11:54
6
Goeie begin Bulle - solid verdediging vir 7 minute in ons eie kwartgebied.... eerste kans wat ons kry - 3 punte vir Morne...3-0 Bulle
Posted by zet on 11 May 2012 11:50
5
Tellings:

BULLS 28 - 23 Warathas - Anti Province
BULLS 27 - 21 Waratahs - Die Blou Baas
BULLS 32 - 12 Waratahs - Juba_7
BULLS 25 - 20 Waratahs - Bloumens
BULLE 23 - 13 Waratahs - bloubulbilling
BULLE 38 - 29 Waratahs - Kaboesie
BULLE 33 - 23 Waratahs - 123Hannes321
BULLE 32 - 18 Waratahs - Nog Altyd Blou Bul
BULLE 26 - 22 Waratahs - cybercape
BULLE 38 - 22 Waratahs - BlousteBlou
BULLE 28 - 22 Waratahs - Blou Spike
BULLE 29 - 27 Waratahs - Bl@de Runner
BULLE 28 - 25 Waratahs - Zet
BULLE 33 - 28 Warathas - CC
BULLE 28 - 19 Warathas - Old Blue Eyes
BULLE 30 - 18 Waratahs - Frik
BULLE 18 - 28 Waratahs - nitronic
BULLE 26 - 23 Waratahs - Loftus123
BULLE 31 - 18 Waratahs - FrickeyB
BULLE 23 - 21 Waratahs - Paarlbul
BULLE 35 - 30 Waratahs - CR
BULLE 30 - 21 Waratahs - BlueBullDrug
BULLE 24 - 22 Waratahs - Blyblou
BULLE 28 - 16 Waratahs - Bloubul 10
BULLE 29 - 17 Waratahs - Lekkerblou
BULLE 27 - 18 Waratahs - Jimmy
Posted by Jimmy on 11 May 2012 11:40
4
Het gisteraand die rebels game weer gekyk.
Jacques Potgieter is die ou in die Bulls span wat die meeste tackles mis, selfs meer as Spies. Miskien is dit 'n blessing in disguise dat hy seergekry het.

Go Bulle !!!

Spies trek jou vinger uit jou gat en wys vir die manne dat jy nie 'n pansy is nie!
Posted by Bomskok on 11 May 2012 11:30
3
Tellings

BULLS 28 - 23 Warathas Anti Province
BULLS 27 - 21 Waratahs Die Blou Baas
BULLS 32 - 12 Waratahs Juba_7
BULLS 25 - 20 Waratahs Bloumens
BULLE 23 - 13 Waratahs bloubulbilling
BULLE 38 - 29 Waratahs Kaboesie
BULLE 33 - 23 Waratahs 123Hannes321
BULLE 32 - 18 Waratahs Nog Altyd Blou Bul
BULLE 26 - 22 Waratahs cybercape
BULLE 38 - 22 Waratahs BlousteBlou
BULLE 28 - 22 Waratahs Blou Spike
BULLE 29 - 27 Waratahs Bl@de Runner
BULLE 28 - 25 Waratahs Zet
BULLE 33 - 28 Warathas CC
BULLE 28 - 19 Warathas- Old Blue Eyes
BULLE 30 - 18 Waratahs - Frik
BULLE 18 - 28 Waratahs - nitronic
BULLE 26 - 23 Waratahs - Loftus123
BULLE 31 - 18 Waratahs- FrickeyB
BULLE 23 - 21 Waratahs - Paarlbul
BULLE 35 - 30 Waratahs - CR
BULLE 30 - 21 Waratahs - BlueBullDrug
BULLE 24- 22 Waratahs - Blyblou
BULLE 28-16 Waratahs- Bloubul 10
BULLE 29 -17 Waratahs- Lekkerblou
Posted by Lekkerblou on 11 May 2012 10:49
2
Sterkte aan die Bulls en die Bulle! Mag dit 'n goeie "double" wees hierdie naweek.

Wat al die kommentaar oor die Bulls betref die afgelope week - ek dink 'n paar spelers was uitstaande laasweek - onder andere Morne en CJ. Ek stem hoegenaamd nie saam met die ouens wat so te velde trek teen Spies nie - sy hande en tackle tegniek mag onder verdenking wees, maar ek het nie laasweek 'n knock of "missed tackle" van hom gesien nie. Hy bly my no1 vir 8ste man.

My enigste kritiek teen die span is die verdedigingstegniek en/of patroon. Stem 100% saam met Paarlbul #10 vorige draad. Ek glo nie daar is fout met enige van die spelers se harte of toewyding nie - hoop hulle gaan dit nounou wys.
Posted by Blyblou on 11 May 2012 09:50
1
Bulletjies. Selfde Halfeindstryd as laasjaar en julle speel hulle weer in Kimberley. Gaan wen weer soos laasjaar en maak dit 'n nog groter een. Julle kan
Posted by Nog altyd Blou Bul on 11 May 2012 09:38
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK