Greyling to miss Waratahs clash
05 May 2012

Vodacom Bulls prop Dean Greyling will miss Friday’s Super Rugby clash against the Waratahs in Sydney after he returned to South Africa on Saturday.

Greyling’s wife is due to give birth to the couple’s first child on Monday and the expectant father left Sydney today to be present for this memorable event.

No replacement has been flown in, as Dawie Steyn is on tour with the squad.

Medical reports on Jacques Potgieter (knee), Wynand Olivier (ribs) and Frik Kirsten (hand) will be made available as soon as the necessary scans has been done.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
23
6 Vir die Baie Baie Blou Brigade:-

Pat Lambie *** skitterend - skitterend - skitterend - skitterend - skitterend - skitterend - skitterend ***
Kleine Lambie se defence is ook nie half bad nie. Heyneke Meyer kan kies wie hy wil. Ek sal net graag vir Lambie 2 games in 'n ry wil sien in die Groen en Goud vir 80 minutes.
Posted by Monster Sharkie on 06 May 2012 07:52
22
21 - ek verskil van jou my vriend, maar dis mos ons reg om respekvol te debateer :-)

Neem Hougaard se styl as voorbeeld van wat die tackle styl wat ek voorstaan en kyk wanneer ooit kort hy nog iemand om hom te help om sy man te vat, amper nooit se ek jou. Laag en af grond toe tackle is vir my die mees effektief maar dan moet jy die ou terug tackle met krag. Die stormers tackle almal so, kyk maar mooi.... Die Spies tipe tackle is hoogs oneffektief en die opponent behou momentum en dis waar die probleme begin. Kyk maar hoeveel keer die jaar het Spies se tackle tegniek ons gekelder.
Posted by nou-vir-die-blou on 05 May 2012 23:18
21
@Baya Bul en Bul vd Kaap give them a Klippie watse nonsens is die Bells!
Nou-die-blou ek stem nie volkome saam nie. Daar is verskillende tegnieke vir verskillende opsies op die veld. Gaan kyk wanneer die stormers in die middel veld is dan tackle hulle soos Spies tackle -om die skouers - een arm skouers die ander om die boude om die speler terug te dryf. Dis die regte tegniek as daar twee spelers en gewoonlik naby die doellyn, maar daar moet twee spelers wees wat dieselfde tegniek gebruik. As jy kyk na die 2 driee wat afgestaan is deur JP het hy laag getackle en daar is nog steeds n drie gedruk.
Posted by Kaap'se bul on 05 May 2012 18:29
20
What did i say about Jan Serfontein!!!!!.The kid is pure class him and Tony together spark the backline.
Posted by Muzi on 05 May 2012 16:14
19
Een punt is goed genoeg.
Posted by Stapper on 05 May 2012 16:08
18
YES!!! Vodacom Cup span het try gescore 3 minute na die eind fluitjie om die Sharks in die quarter finals te wen 37 36!! Welgedaan boytjies!!! BMT!!
Posted by Willie Blou on 05 May 2012 15:47
17
Met die ligafase van die Super15 is jou 1ste doelwit om in die boonste 6 te eindig. Eers daarna is jou 2de doelwit om jou konferensie te wen. Kom by hierdie 2 verby dan mik jy vir die boonste span op die gesamentlike puntetabel.

Vir die eerste doelwit het jy ongeveer 60 punte nodig.
Posted by Stapper on 05 May 2012 15:41
16
Ou Sakkie ... Bulle 41 - 35 rebels
stormers 24 - 19 leeus ??
en die leeus hou al jare die hout lepel ?
Rugby is maar snaakse game .. geen span wen altyd en met 50 - 0 nie
Posted by Baya Blou Bul on 05 May 2012 15:23
15
Goeie punt wat jy maak Stapper en gemeet aan die Waratahs se vertoning vandag is daar geen rede hoekom ons hulle nie kan wen volgende week nie! Sterkte Bulletjies!
Vodacom span sukkel teen die Sharks :(
Posted by sakkie6yster on 05 May 2012 15:02
14
Bl@de Runner #9, as twak praat `n kolletjie was, was jy `n trop tarentale. Ek het nerens gesien dat iemand gesê het "jou laaste game voorspel mos wat jy in die volgende game gaan doen" nie. Wat ek wel gesien het is mense wat sê as die Bulle weer so swak verdedig gaan hulle verloor.
Verstaan jy nie wat ander mense skryf nie of hou jy maar net daarvan om hulle woorde te verdraai?
Posted by Rifrug on 05 May 2012 14:54
13
skies 3 SA spanne
Posted by Baya Blou Bul on 05 May 2012 14:53
12
ek stem stapper .. het reeds so sideline projeksie gemaak van moontlike wenne en verlore , en die tahs se verloor is beslis vir ons goeie nuus. Die reds brumbies en tahs gaan mekaar pootjie , Die reds speel more teen crusaders in christchurch. wen hulle nie dan is die brumbies 10 voor hulle en tahs. So ek projekteer alreeds die brumbies die gunsteling om die finals te sien nie.
Die ander 3 hoek is tussen ons die sharks en die highlanders. Wen die landers gaan die sharks so 14 agter ons wees en sal die top 6 wat nou op die log is deurgaan. Highlanders het maar net so harde paadjie wat moet kom. Ek hoop eerder vir sharks wen en hoop die bulle ook teen die landers. Dalk kan daar 2 SA spanne wees ... nog baie moontlik
Posted by Baya Blou Bul on 05 May 2012 14:51
11
#7 Ek het self daai tackle perspektief raak gesien. Die bulle tackles en in baie gevalle probeer hulle die man regop hou. Om bloot dit as verkeerd te kategoriseer sal ek nie graag wil nie. 10 jaar gelede in 2002 het Anton Leonard met soortgelyke tackles by die bulle begin en n massiewe voorpak spelers is kort kort daarna gebore. En ek wil graag bysit die bulle het eers baya jare later in super rugby begin oorheers.
Wat ek wel sien is dat ons gereeld mam 2 man die oppenente van hulle voete af terug dra. Ook dat die bal in baie kontak situsies nog langer vat om uit die skrums te kom en beslis n steuring vir ander spanne ook veroorsaak. Wat wel verblydend heel jaar is dat die span sommer beserk gaan en deur enige span se verdediging bars en meer driee aanteken as wat verdediging afstaan. Met generaal Morne wat sorg dat die telbord bly stap , kry hulle nogmaals wen resultate. Die een drie waar JPotgieter geslip het ek ook gesien dat lekker pol gras onder sy skoen gespat het. Daar gebeur soms maar glipse en die spelers ook maar mens. Maar die manne het Blou Harte. Wen of verloor wag ek alreeds vir die volgende wedstryd. Hierdie span is opwindend. En ek sal bly se .... die kompetisie is Taai !!
Posted by Baya Blou Bul on 05 May 2012 14:38
10
10 punte op toer is wat nodig is. Gister was 5. Jy dink slegs aan 'n wen, nog 4 punte.
Posted by Stapper on 05 May 2012 14:35
9
Vir die wat se dat gister se game ons swak gaan laat speel teen die tahs, wonder ek nou wat is julle opinie nadat die tahs teen die brumbies verloor het? Gaan ons nou met 50 punte teen die tahs verloor of met die tahs se verloor gaan ons hulle nou met 50 punte wen? Want jou laaste game voorspel mos wat jy in die volgende game gaan doen.
Posted by Bl@de Runner on 05 May 2012 14:09
8
Vir die wat in staat is om somme te verstaan.

Verlede jaar het die 5de en 6de spanne 57 punte gehad en sodoende vir die uitspeel wedstryde te kwalifiseer. Maak 'n aanname dat tenminste 60 punte nodig gaan wees om vanjaar te kwalifiseer.

Dus benodig Bulle nog 18 punte, wat haalbaar lyk. 'n Span soos die Cheetahs is tans op 22 punte en het ongeveer 38 punte nodig om te kwalifiseer, wat moelik gaan wees.
Posted by Stapper on 05 May 2012 13:38
7
Ek dink die bottom line is dat almal happy is met die wen en daar is baie positiewe dinge te se en wat geprys kan word en sekere spelers speel werklik met hart en siel en dis alles baie goed, maar die groot concern vir ons almal is die probleem met verdediging.

Ek het dit al baie gese en se dit weereens: Ons verdediging is nie swak omdat ons nie wil tackle of die commitment het of enige van daai tipe issues nie, ONS TACKLE TEGNIEK IS BLOOT VERKEERD! Gaan kyk gerus wat die Stormers doen as hulle tackle; elke ou tackle sy opponent laag en grond toe, dit beteken jy stuit daai speler en die speler moet of die bal probeer ofload, of grond toe gaan en die bal lank genoeg probeer hou totdat hy support kry en kan recycle.

Dis die REGTE TEGNIEK, want eerstens gaan daai opponent nie deur die tackle hardloop en dan nog defenders trek nie, maar dit laat elke speler met net een taak en dit is om sy direkte opponent te tackle en grond toe te vat. As die opponent die bal uitgee, dan sal daar iemand anders wees wat sy direkte opponent weer kan tackle ens. As hy grond toe gaan met die bal moet hy release en dan kan ons of meeding vir die bal en n possible turnover, of hy staan die kans om n penalty af te staan vir holding on!

So in my opinie is die beste tegniek en dit bring beslis die resultate soos by die Stormers gesien kan word. Ons manna tackle vir dood, maar dis asof ons terselfde tyd terwyl die opponent nog op sy voete is, vir die bal ook meding terwyl ons tackle en dan hardloop hulle bloot deur ons tackle en behou momentum en dan veroorsaak dit dat meer as een man n tackle moet uitvoer en dan is dit n ketting reaksie van probleme en n paar sekondes later n drie teen ons.

Vir my is dit so helder soos daglig, maar ek weet nie of ander dit ook opmerk nie, sal graag julle opinie wil hoor.
Posted by nou-vir-die-blou on 05 May 2012 12:11
6
Vir die pat lambie / peter grant / elton jantjies / goosen brigade .... kyk hier !!

Morne Steyn **** Skiterend - Skitterend - Skiterend - Skitterend - Skiterend -Skitterend ****
Ek het al vroer hier geblog oor Morne se stats
Morne is die beste ding op aarde na Kersfees .... lol
en JJ Engelbrecht kan maar my sussie driving toe vat ... lol ( grap net )
maar ek glo Kurtle Beale sou gisteraand gedroom het dat hy maar net een keer in die Bul Span kon speel. Daai man het ook n Blou Bul rugby Hart.
Posted by Baya Blou Bul on 05 May 2012 11:15
5
Bul van die Kaap ek wil graag byvoeg dat spies nou n heel ander wedstryd speel as in die verlede.
Dit help al baie en maak die deur oop vir Jaque om meer los te speel. Na nege wedstryde het Jaque potgieter al in elke wedstryd sy oponente tackles laat mis. Almal gaan tackles mis plek plek. Kyk maar net na die log punte en kyk waar le ander spanne soos waratahs/sharks/brumbies/reds/hurricanes dan kry mens regtig waardering vir die Blou jong span
Posted by Baya Blou Bul on 05 May 2012 11:04
4
Baya Blou Bul ek stem volkome saam met jou. EK het gister weer na die game gekyk. Spies kon meer doen om daai drie te keer maar andersins het hy nie sleg verdedig nie. Inteendeel die mense moet gaan kyk hoe baie hy by die verdediging betrokke was. Al negatiewe kommentaar wat ek kan lewer oor sy verdediging is dat hy meer aggressief kan verdedig. As kaptein is hy ook besig om goed te ontwikkel. Bulle het gister op die regte tye pale toe geskop en op die regte tye kantlyn toe geskop. 'n Drie het juis gekom van een keer wat hulle pale toe geskop het. Ek voel net dat Spies verder van die vaste fassette aangewend moet word sodat hy met spoed in die bal kan hardloop. Andries Bekker speel gereeld buite senter en kyk net hoeveel keer kry hy die bal weg en sit die volgende speler in die gat.
Hoop ons besserde sal reg wees.
Moet se dat Morne 'n uitstekende wedstryd gehad het.
Posted by Bul van die Kaap on 05 May 2012 10:51
3
Ek het my jongste broer na 20 jaar oortuig en hy het hierdie jaar die Bulle begin support. Ja dis nie net die Leeu spelers wat ander kontrakte moet soek nie maar ook hulle supporters.
Hy sit langs my wanneer ons wedstryde kyk en hy lewer heelwat kere komentaar op Spiere Spies.
Maar sy komentaar verskil van meeste en dit is telkens kere wat Spiere Spies ongelooflike slim spel maak.
Ek stem volkome saam met hom , Ek sien geen speler as beter keuse vir kaptein nie.
Ek sien geen speler beter wat die 8 Blou/Pienk trui moet dra nie. Al wen hy n World Cup soos JS sal daar steeds baya mense wees wat nog steeds dink Spiere moet nie speel nie ?

Gelukkig is ek nie een van hulle nie !!
Posted by Baya Blou Bul on 05 May 2012 10:25
2
Dis jammer, maar soos bloukaap se, Frik sal dan moet speel, Waratah game is crucial!
Posted by Boel on 05 May 2012 09:18
1
baie geluk met die Nuwe mcGuyver.

Dit is egter crucial dat Frik Kirsten sal kan speel...
Posted by bloukaap on 05 May 2012 08:54
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK